Hi Julle :-)
Eks opsoek na trou venues, in Gauteng, wat 'n bos feeling het, verkieslik wild, maar kan plaas ook wees. Wat nie sulke belaglike duur venue pryse het nie.
Enige voorstelle?
Tahnia V. replied:
Plekke is duur dolla, ek het ook gesoek vi plaas atmosfeer, mar het gesukkel om bekostugbaar te kry. Probeer d volgende plekkie, baie goeie prys: https://m.facebook.com/LilaDiamanteWeddingAndFunctionVenue/ ons het d plekkie gehuur en ni ver van ha af ni is n ou wat strooibale verhuur wat jy in kan sit vir d feeling of it.... Dan ons fotograaf was net so bilik en hulle fotos was pragtig: https://m.facebook.com/dianaswanevelderphotography/ Hoop jy kom reg!*