Hi almal. Ons is opsoek na 'n doggie day care vir die laaste naweek van die jaar (30 des - 1 jan). Ons sou hom saam gevat het maar het vandag gehoor ons kan ongelukkig nie meer nie. Any suggestions? Soek graag 'n plek wat nie die honde heeltyd in 'n hok hou nie. Dankie