I search of the best pediatrician in the Highway area, please help if you can?
Michelle D. replied:
Hy is by die Ballito Netcare Hospitaal. Dr van Niekerk 032 9466982 (hy deel sy kamers met 'n vrou kan nou nie onthou wat haar van is nie, hul is alby afrikaans en baie goed.) Het al vir Loui by albei gehad. Hoop julle kom reg xxxx