Opsoek na n goeie physio in krugersdorp. Wie kan julle voorstel?
Elzaan N. replied:
Hannetjie Botha Physiotherapist 2 Wildebees Street, C/O Wildebees and Cecil Knight, Rant en Dal. Krugersdorp Gauteng 011 660 5246. Jy sal nie spyt wees nie sy is regtig baie goed.