Akoestiek. is ‘n afrikaanse bruilofsduo & geniet dit om bruilofsfeeste met akoestiese verwerkings van bekende & oorspronklike musiek in te kleur. Ons oogmerk is om, na gelang van die bruidpsaar, ‘n gepaste atmosfeer wat die fokus op die mooi & kern van die huwelik vestig, te skep en te behou. Ons is absoluut mal oor troues. Die huwelik is vir ons so spesiaal & dit verskaf ons groot vreugde om musiek oor die liefde te skryf & mense te inspireer om weer daarin te glo. Ons sing liefdesdeuntjies - van dié soort wat jou ‘n knop in die keel gee, tot dié wat jou voete laat juk om te skoffel.
Hi, Any recommendations for a good singer/one man band during wedding predrinks - Cape Town area. Thanks.
Martone P. replied:
I dont know of one man but know a couple who sings the loveliest love songs. Rozanne Kahts and her husband from akoestiek musiek https://www.facebook.com/akoestiek.musiek/