Can anyone recommend a decent and skilled Handyman. For small "odd jobs" like hinges, washers for leaking taps and possibly some carpentry.
Thanks.
Lydia M. replied:
Johann Grobler se nommer 079 703 0744. Hy het al plaveisel gedoen by lapa en swembad, palisades en garage geverf. Badkamer dak wat vog gekry het reggemaak en geverf. Kraan gefix wat vir 2 jaar lank nie wou werk nie. Kan hom aanbeveel vir alles in en om die huis.