Hoofdoelwit: Om kinders liggaamlik, verstandelik en geestelik voor te berei en 'n standvastige fondasie te le vir verdere bou op hul suksesvolle toekoms. Ons het 'n baie gevordere Kurriculum wat die kinders ten volle voorberei vir beide Privaat/Publieke skole.
Looking for a morning daycare / play group for a 7 month old baby. A place with good references please. Harties area
Magda B. replied:
Top kids in Ifafi, 012 259 1515
Joan S. replied:
Hi daar. Kom loer gerus in by Top Kleuterakademie. Die skool is al 13 jaar oud en dis nie net n kleuterskool nie maar 'n tweede huis vir ons kleuters. Die juffrouens en Hoof Tersia Williams het so 'n passie vir kinders. Nie net word hul opvoedkundige gestimuleer nie maar ook omvou met liefde. Vir enige navrae skakel gerus 0122591515https://www.facebook.com/www.top15 kiddies.co.za/