Looking for a good, affordable chiropractor in brackenfell. Any recommendations? Preferably someone a bit more hands-on who doesn't just use machines..
Jennifer H. replied:
I have an excellent chiropractor in Ridgeworth on 4 Mountainview Drive.Dr Justin Adams. 0219104994/0814545694
Het my rug seergemaak. Chiro of physio? En wie beveel julle aan in ons area?
Monique V. replied:
Chiro - ons het tans n special tot einde van die maand, betaal vir jou eerste sessie en jou 2 de een is verniet. Bel my gerus op 021 910 4994. Tygervalley Chiropractic
Dr Justin Adams https://www.facebook.com/1068115743252155 Tygervalley Chiropractic. Naby Tygervallei sentrum, jy kan gerus skakel op 021 910 4994. Hy is regtig baie goed.
Heya, kan jul dalk 'n goeie chiropractor aanbeveel wat magic op baba's doen? Apparently is daar 'n amazing een in Durbanville, maar het nie sy besonderhede nie. Hoop iemand kan help!!