Hi. I am looking for a locksmith. Any suggestions?
Wilanda R. replied:
Bel vir OUTsurance - jy kan 1 x gratis van hul diens gebruik maak al is jy nie 'n klient nie. 2 x per jaar as jy wel 'n klient is maar dis dan nie 'n eis nie - dis 'n gratis nooddiens. Laai gou die app en kontak hulle via dit. http://www.outsurance.co.za/app/
Wilanda R. replied:
Bel vir OUTsurance en vra vir iemand op hul "service provider" list. Dit is voorafgoedgekeurde besighede. Waarom het jy een nodig - deur hul Help@OUT kan jy van hul diens gratis gebruik maak - of jy nou 'n klient is of nie.