Hi, weet enige iemand van 'n baie goeie voet spesialis in Suid Afrika? Verkieslik in die Noord-Wes of Gauteng area. Sal opinies en kontakbesonderhede baie waardeer*
Meloney V. replied:
Kontak dr Aumuller - 012 341 7786/7. Hy is gelee in Muelmed hospitaal Pretoria. Hoop jykom reg