hi almal, weet julle dalk van n salon in montana area wat my dringend na werk kan help, ek werk tot half 5, en ek wil net graag my punte laat sny en bietjie uitdun, en as daar dalk tyd is, dalk net 'n foil of highlight of twee insit? ek het skouer lengte hare.