Good evening. I am looking for a venue for a formal evening and catering? Please assist.
Goeie naand. Ek is opsoek na n lokaal vir n formele ete en spyseniering. Byvoorbaat dankie
Wiehann G. replied:
Hi stuur vir my al jou behoeftes na spys@dienssentrum.co.za en ek help jou graag. Of skakel my by 0182930678
Naand se mense. Ek plaas namens my suster die post. Weet iemand nie dalk van venues waar ons n familie reunie kan hou nie asb? Dit moet asb nie n arm en n been kos nie. Baie dankie julle. Asb inbox my... ek hou die comments dop vir jul insae