Hi almal!
Ken iemand dalk ‘n hairdresser / make-up artist wat baie goed is en steeds billike pryse vra vir troues?
Jemima N. replied:
Angie by Hair Genuins in Rubensteinstraat Moreletapark. Sy is fantasties, profesioneel en glad nie duur nie. Jy sal nie spyt wees nie. Telno 012 998 0008. Sy doen beide.