I am looking for relatively affordable accommodation in the Western side of Cape town eg Langebaan,ect in Dec from the 14th till 23rd. Any suggestions?
Londa E. replied:
Hi Nerine Ons het 'n gaste huis met selfsorg woonstelle in Strand. Indien jy nie weet waar Strand geleƫ is nie, dit is so 20 km. Vanaf Stellenbosch, ongeveer 40 km.van Kaapstad. Strand, Somerset Wes en Gordonsbaai is direk langs mekaar geleƫ en saam vorm dit die Helderberg Kom. Die Strand het lieflike lang en veilige strande, baie gewild aangesien die water hier ook van die warmste is. Ons het slegs een selfsorg woonstel 'Camelot' beskikbaar vanaf 14 tot 23 Des Indien jy meer inligting verlang, die web-site is: www.oldsworth.co.za Laat weer asb.as julle belangstel, dan e-mail ek meer foto's en inligting. Laat weet asb.ook hoeveel persone julle is. Dankie Vriendelike groete Londa Swartz STRAND 021 8538438 / 084 078 1343