Middag almal
Eks opsoek na n eet plekkie/venue vir +- 20 mense vir n 80ste in ons area verkieslik,weet iemand van ietsie,dis vir n middagete,kan binne of buite wees??
Hi almal... Ons is opsoek na 'n venue vir 'n jaareinde funksie in Pretoria omgewing vir 20 - 30 mense. Dit moet kos ook insluit. Die mense wil ook hulle eie drinkgoed saam vat. Nie 'n restaurant nie. Enige idees?
Nadia J. replied:
Beslis die Plek. Kyk gerus na die pryse en spyskaarte op die webblad onder groepe/funksies. Elkeen bring eie dringoed, glase en ys. Ons bedien slegs koffie en tee. Gelee in 3 de weg tussen veronica en dr swannepoel... www.dieplek.co.za