I am looking for a friendly, helpful & obviously competent Orthopaedic Surgeon in and around Centurion area. Please help, thank you!
Elaine C. replied:
Willem Swanepoel (dink dis sy van) het op my geopereer, ek is nou al 'n jaar sonder pyn. Hy is by Unitas
Julie M. replied:
Dr Melt van Niekerk is nou nie in Centurion nie maar by Kloof en LCM. Lojaalste dok wat ek in n lang tyd gesien het. Besoek sy pasiente 3 keer n dag in die hospitaal. Hy het my hand gered van sepsis na n skoon tandestokkie dit veroorsaak het. Dokter wat die ekstra myl loop.
Jolindi L. replied:
Dr Philip de lange en birkholtz. Hulle my dokters. En kan hulle aanbeveel
Andre M. replied:
Dr R.W. Swanepoel baie goed
Belinda L. replied:
Dr Swanepoel en dr Ian Zondach
Maryanne C. replied:
Dr Gareth Du Plessis in Lifestyle langs Unitas!
Leonora B. replied:
Dr Nikki van der Walt - Unitas. Spesialiseer in hande. Sy is uitstekend!