Morning is there a vet in Middleburg that will let a person pay off to take a dog to him? My granddaughter dog is sick and she lives with me, we very worried over her...
Hetta P. replied:
Dr S Matema0789019867 Hy is in die ou gebou oppad na die SPCA. Dierbaar. Het nou al twee keer my Pikenees se lewe gered. Die mense maak net partykeer misbruik van hulle. Tref reelings om af te betaal en bly dan weg. Hy werk baie mooi met die diere.