Does anyone know of a primary school where children with a slight learning dissability can go......close to Kempton Park?.
Our grandson has been attending Laerskool...
Lelani O. replied:
Oos Rand Akakdemie, is an amazing school it is not for special kids but a private school with very small classes, I enjoyed my years there, always got the help and support from teachers because we were max 7 in a class
Corlien H. replied:
Oosrand Akedemie is die beste en hulle is naby
Marelize B. replied:
Kempton Park Laerskool
Corlien H. replied:
Oosrand Akedemie is klein klasse jou kind kry die aandag wat hy benodig en hulle help hom verstaan hulle is tot 16:00 oop in die middae om kinders te help en die onnies deel elke dag met Kids wat Adhd het my seun is ook op concerta 36 mg en Oosrand weet hoe om met hom te werk en hy Love dit om weer skool toe te gaan
Shane S. replied:
https://m.facebook.com/OosRandAkademie
Lynette V. replied:
Skryf hom by my in vir UCMAS klasse. Ons is 'n brein ontwikkelings program wat kinders skoolgereed maak deur te fokus op Konsentrasie, Luistervaardighede, kreatiwiteit, selfversekerdheid, ens. Ons program verseker verbetering in ALLE vakke. Jy kan ook meer inligting op ons webtuiste kry oor die program www.ucmas-sa.co.za My E-pos adres:Lynettepshaw@gmail.com en nr: 0718699632
Michelle P. replied:
Prestasieskool has a waiting list. Laerskool Kempton has been approached but there was a hiccup somewhere along the line.. Laerskool Van Riebeek couldnt take him as its in the same district. We will have a look at Oos Rand Akademie. His home language is Afrikaans.
Celeste M. replied:
Oos Rand Akademie.
Elbie O. replied:
Oos Rand Akademie
Zelia G. replied:
Laerskool Bredell het ook n hulp klas waar kinders met leer probleme gehelp word. Daar is sowat 8 kinders in die klas tans.
Corlien H. replied:
Askies Gr R tot 12
Michelle P. replied:
Charmaine Doel......our grandson has been for all the scans. Goes for an EEG every 6 months at one of the best neurologists.....not just a GP. Concerta has certainly helped with his concentration.