More Paarl Pals
Ek is op soek na a privaat gynecologist wat my nie a plaas se geld gaan vra nie asb
Enige recommendations?
Ek hoor graag van julle.
Jaylene W. replied:
hier is op die oomblik net 2 Dr. van rooyen ook ma ek is baie happy met Dr. Carolissen
Duarita W. replied:
Jy kan na enige GP toe gaan,hulle kan jou net so goed help en as daar dan regtig n ernstige probleem is,is dit dan makliker om in te kom by n gynea as hulle jou verwys. En dis baie goedkoper. Dr Sonja by Greef se spreekkamers Fabriekstr 021 8723843 of Dr Jana Wegner by De Olyfenboom Napier str 021 8701080
Esre B. replied:
Ek het juis die week op groep gevra oor n Gynie. Die 2 wat in paarl beskikbaar is is oorvol. Carolissen kan eers volgende jaar help en van Rooyen kan eers November het. Hul vat net swangerskap pasiente nou in. Jaarlikse konsultasie fooi kos R1300 as jy self betaal. Beste bet nou is Dr Olivier by Durbanville Kliniek 021 975 0835. Hy het al oop afsprake vir Volgende week.
Jaylene W. replied:
Selfs Dr. Fiona Haai en Dr. Ilse Von Willingh kan jy ook kontak